×
 

Kleinvee Akademie

Kleinvee Akademie

Die Kleinvee Akademie is in Junie 2014 aangebied en het gestrek oor twee dae. By die geleentheid poog ons om die hele prentjie of 'n groot deel daarvan vir die produsent aan te bied. Die Dvd' s is opgedeel in die onderskeie aanbiedings en u kan ook die lesings individueel laat aansluit by opleidingsgeleenthede.

'n Handige publikasie om saam met die DVD reeks gebruik is Boer met Kleinvee, Skaapproduksie, Vleisbokproduksie, KI van Kleinvee DVD en Smallstock Management.

Volume 1

Hantering- Leon Kruger
Weiding- Prof. Chris Dannhauser
Toerusting- Taltec
Volume 2

Aankoop- Charlie Churr
Telling- Loen Kruger
Vervoer- Nic Trailers
 

Volume 3

Lammers- Leon Kruger
Medisyne- Lize Mari Fourie


Volume 4

Indeks- Peter Milton
Voerkrale- Peter Milton
Boekhouding- Marius du Plooy


Quantity
 
UA-87624605-1 UA-106932020-1