×
 

KI van Kleinvee

KI van Kleinvee
 

Nou kan die skaap en bokboer besondere insig geniet in die KI van kleinvee.

Hierdie DVD hanteer die hantering en sinchronisering van die ooie.

Die nodige instrumente word volledig gehantteer en die evaluering van 'n suksesvolle KI word ook gedoen.

Die aanbieder is Johan Oberholster. 

45Min


Quantity
 
UA-87624605-1 UA-106932020-1