×
 

Boerperd

Boerperd

Die Geskiedenis Van Die SA Boerperd. Beskikbaar in Afrikaans. "Mens het hier met besonder omvattende geskiedkundige navorsing op oorspronklike, moeilik-toeganklike materiaal te make wat so aangebied word dat dit omvattende, uiters waardevolle inligting aan die leser bied. Die verskillende hoeke waaruit Dr. Du Toit die Suid-Afrikaanse perd toelig en die hoeveelheid oorspronklike materiaal wat hy benut om dit te vermag, is waarlik verstommend." - Dr RD Bigalke, Voorsitter: Geskiedeniskommitee - SA Veterinêre Vereeniging. "Die toegewyde insette van Dr. Du Toit om hierdie boek te produseer, die wydte en diepte van sy naslaanwerk en sy liefde vir 'n dier wat 'n Suid-Afrikaanse kultuurerfenis in eie reg geword het, laat mens sprakeloos. Die Suid-Afrikaanse Veterinêre Stigting is trots om deel te hê aan 'n monumentale werk wat die onmisbare rol van 'n dier in die ontwikkeling van ons land so indrukwekkend boekstaaf." - Dr. Remo Lobetti, Voorsitter: SA Veterinêre Stigting.


Quantity
 
UA-87624605-1 UA-106932020-1